Terugbetalingsbeleid
Laas bygewerk: 5 Oktober 2026
Ons wil hê jy moet tevrede wees met LeerLab.
7-dae terugbetaling
As jy nie tevrede is nie, e-pos ons binne 7 dae ná aankoop by Lfdutoit@gmail.com met jou e-posadres en die vak wat jy gekoop het. Ons betaal die volle bedrag terug, sonder moeilikheid.
Hoe terugbetalings werk
- Die geld word terugbetaal na dieselfde kaart of rekening wat jy gebruik het, via iKhokha.
- Dit neem gewoonlik 5 tot 10 werksdae om in jou rekening te verskyn, afhangend van jou bank.
- Na 'n terugbetaling word jou toegang tot daardie pakket gestop.
Dubbele betaling of tegniese probleme
As jy per ongeluk twee keer betaal het, of jou toegang is nie aangeskakel nie, e-pos ons dadelik. Ons sal dit regstel of die bedrag terugbetaal.
Jou wetlike regte
Hierdie beleid beperk nie jou regte onder die Wet op Verbruikersbeskerming of die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies nie.
Voorwaardes · Privaatheid · Terugbetaling · Lfdutoit@gmail.com